Section outline

  • As 'n kode op 'n fonds briefhoof is, moet dit deel word van ons standaard pryspakkies.

    As dit 'n gereelde versoek van 'n kliƫnte is, moet dit op die standaard pryslyste kom.

    Gebruik die PriceChange tag as dit nie 'n privaat pryslys is, maar pryse op 'n standaard pakkie wat verander moet word.

    Dan trek ons gereeld verslag en kyk of die tarief op ons standaard pryspakkies hoort.