Changes in program 15%
Changes in program 15%
- VAT types
- VAT report
- South Africa or Namibia Prices
- Prices
- Stock
- Account enquiry changes
- Financial reports
Important information to clients
- Payment plan
- Stock
- Double entry journal function removed
- VAT invoice print-outs
Tax invoice printout
Die veranderinge soos ge-implementeer in nuwe versions (sien onder) gaan die VAT rate NIE meer vertoon nie - regardless of dit normaal of IOD account is. Hierdie word vir alle versions vanaf 7.6 en op gedoen.
Invoice Printout
- 7.8+ het toggle waarmee VAT % onderduk kan word ("Hide VAT percentage"). HIerdie toggle gaan in effek ALTYD aan gestel wees (always HIDE) en toggle gaan verwyder word:
- Invoice Footer:
- Invoices vir IOD accounts is in die verlede spesiaal hanteer (met bv VAT % op item vlak - lyk nie asof dit korrek werk nie, sien screenshot)
- NB*** IOD invoices sal nou soos normale invoices hanteer word
- IOD staat vertoon VAT % op item vlak:
- VAT rate gedeel gaan wegval en slegs die VAT amount sal vertoon
Last modified: Thursday, 29 March 2018, 1:26 PM