Information on Setup (moet nog vertaal)


Stock Data: Global/Per Entity

Dis hoe die voorraad-vlakke bestuur word. M.a.w as ek in entieit 1 kyk na stock on hand, wat wil ek sien ?
  1. Die totale voorraad op hande vir almal gekoppel aan die stock schema ?
  2. Of net voorraad op hande in hierdie entiteit ?
Indien (1) , moet dit opgestel wees as "Per stock schema" ; vir (2) , moet dit wees "Per ENtity"
Die opstelling het ook 'n impak op die min/max level en re-order qty.

Fix Data (e.g. active/inactive...)

Hierdie gaan oor die "configuration" van voorraad items, nl.:
  • active/inactive status
  • stock type (non-stock, normal, etc)
  • "Force Combination"
  • Default dispensing qty
  • Claim Code linking
  • Chargable Yes/No

M.a.w as ek die item onaktief maak in entiteit 1, moet dit ook onaktief wees in ander entiteite ? Indien wel , moet hierdie toggle gestel wees.

Visiclin se opstelling:
Meerdere entiteite "share" nou die stockactive value . M.a.w. as jy dit vir goodx1 inactive maak, maak jy dit vir ander entiteite ook inactive.
Die stelsel is wel opgestel om levels per entiteit te stoor.
Stelsel kan dus nie net kyk na GOODX1 se levels en daarvolgens besluit of die item inactive gemaak kan word nie.
Vir daardie rede gaan die "Set Stock inactive" proses nie voorsiening maak vir hierdie opstelling nie.
Met die nuwe weergawes sal die stelsel dit ook so gee:

By Visiclin maak die "Fixed data" nie eintlik 'n verskil nie aangesien daar net een entiteit gekoppel is aan die stock schema. SO mens kan hulle netsowel opstel sonder daardie toggle.

P.S. dalk maak dit sin om die detail hier bo in een of ander formaat te dokumenteer.


Groete


Last modified: Friday, 8 September 2017, 1:12 PM